Bepeins of Bespreek: Vrae vanuit die weeklikse parashah (Torah-skriflesing) asook klanklêers van die kommentaar om aanlyn te luister of af te laai
Elim Ministries – Die bediening van John Wahl
‘n Aparte bladsy waar slegs klanklêers in volgorde beskikbaar is
Skakels vir artikels en medialeringe: verskeie goedgekeurde leraars
Die Feeste van God, ‘n reeks om veral nuwelinge te leer van, maar ook gesoute navolgers te herinner aan die waarde van gehoorsaamheid en die geestelike lesse van elke fees, selfs buite-Skriftuurlike feeste
Skriftestudie oor die Shabbat – ‘n artikel met waardevolle inligting rondom die eerbiediging van Shabbat
Beskrywende Afrikaanse video oor die Shabbat, ongeveer 12 minute
Hierdie kort video verduidelik die betekenis van shachah: “The Mystery Hidden in Shachah”.
Goeie Bedoelings – Is dit goed genoeg?
Modern Paganism – outydse heidense gebruike soos beoefen word deur die moderne mens
Paganism Is the Oldest, Newest Religion – een van die vinnigste-groeiende gelowe
Semiramis en Tammuz – ma en seun getroud!
Die eier as “Jesus” se graf – volgens sekere Christendenominasies
The Ancient Origins of Easter – uiters leersaam
Watter dag is Yeshua gekruisig? – volgens Skrif
Eenvoudige wyse om Pesach te vier – sonder tierlantyntjies
As gevolg van die lewe wat in die bloed is, het God dus opdrag gegee dat geen mens bloed mag eet (of by implikasie drink) nie: hier is weereens die teksverse waarin die verbod voorkom: Vayiqra 3:17; Vayiqra 7: 26-27; Vayiqra 17:10-12. Hierdie opdrag het יהוה-God reeds aan Noach gegee deur vir hom te sê: “Net die vleis met die lewe, dit is, sy bloed, mag julle nie eet nie” (B’reisheet 9:4).
Leermeester – Wie is jou rabbi?
Studie oor besnydenis – Is dit werklik fisies nodig?
Healing begins with sanctification of the heart – ‘n Moet-lees boek deur dr. Michelle Strydom, en dit is gratis!
God van die Verbond – ‘n Goeie bron vir navorsing
Generasietrauma – Rebecca Frank
Elisabeth Elliot – ‘n Vrou na Vader se hart
Sabbathkeeping – eerste van vier lesse van John W Ritenbaugh