14: Die Paasfees (Easter) Misleiding

Het jy jouself al gevra: Wat het hasies, gekleurde eiers en hot cross buns met Paasfees te doen? Waar kom hierdie gebruike en simbole egter vandaan? Is hierdie dinge deel van die gepaste wyse om die folterdood en opstanding van Yeshua Messias te gedenk? Is dit regtig so onskuldig soos dit lyk? Het jy al hieroor gewonder? Is Pesag (Paasfees; Pasga; Passover) en Easter name vir dieselfde fees met dieselfde betekenis? Lees verder…

Luister : Potgooi : Spotify

Terug na moederblad

%d bloggers like this: